Ek soek 'n uitgewer vir my boek van oerknal tot oorbevolking

Dit is die geskiedenis van die heelal, die ewolusie van lewe op planeet Aarde en die grootste probleem op díe planeet, vertel deur 'n ooggetuie - Yog, die kwark.

 

Almal weet van die menigte tipes van oermense wat in sudelike Afrika geleef het.
Maar het u geweet dat die eerste oer-kontinent tans deel van Suid-Afrika is? Geoloë noem dit die Transvaal Craton.  Of dat oorblyfsels van die eerste eensellige lewewesens in suidelike Afrika gevind is? En van die eerste meersellige kreature  in Namibië?
 

 

Kliek hier vir die manuskrip (3MB).

 

Hou hierdie spasie dop vir nuus...